Do your part STAY HOME! For official information on COVID-19 in South Africa:

30 September 2020

  1. MESSAGE FROM THE PRINCIPAL

Dear parent

We are approaching the time of the year where we have to decide on budgets for the following year. The SGB is currently working on the budget and on an approach on how to host the AGM during the Covid-19 regulations that are in place. Please look out for the Info-blitz as we will make announcements soon on the process to be followed for the AGM in 2020.

I appeal to parents who have not yet paid school fees for 2020 to assist us with paying of school fees. The pay vacations we negotiated is coming to an end this month and we must resume payments as from September 2020. Please start paying as a matter of urgency.

The reception area for parents are being built as we speak. We are able to fund it with sponsored money and we are very excited as we will be completing the project in 2020. We are trying to create a better space for parents and to make the image of the school better. We are indeed ‘n great school.  We want to be proud of our school and our parents need to be treated as VIP’s and equal partners in the education of our learners. I hope you will see the progress we are making as a huge positive for our school.

School for learners will remain at 50% attendance for the moment. This will only change if announced by the President in future. We are working very hard to try and prepare learners for the next grade. Please ensure that your child understand the importance of good discipline in class. Please ensure that your child do his/her homework daily as it is part of preparation. We do not have the luxury of doing homework in class or catching up with lost homework. It is your responsibility as parents to ensure daily compliance with completing of homework.

Thank you.

  • BOODSKAP VAN DIE HOOF

Liewe ouer

Dit is weer daardie tyd van die jaar waar ons moet besin oor begrotings vir die volgende jaar. Die  Beheerliggaam is besig om te werk aan die protokol om die begroting voor te lê in die Covid-19 regulasies soos dit tans is. Hou asseblief die Info-blitz dop vir verdere inligting. Ons sal binnekort inligting uitstuur vir u kennisname.

Ek rig ook ‘n ernstige versoek aan ouers wat nog geen skoolgelde betaal het vir 2020 nie om dit so gou moontlik te begin betaal. Ons betalingsvakansies wat ons bewerkstellig het, het tot ‘n einde gekom in September 2020. Ons moet weer ons volle maandelikse uitgawes betaal. Dus is dit noodsaaklik dat almal weer betaal om ons verpligtinge na te kom.

Die ontvangsarea wat ons wou bou vir ons ouers is in volle swang. Ons het borge gekry om die projek mee te betaal en ons is baie opgewonde om dit vir ouers te kan doen. Die projek sal afgehandel word in 2020. Ons wil graag vir ouers ‘n meer gemaklike en mooi plek skep om u te ontvang by die skool. Ons wil ook graag die beeld van die skool hiermee verbeter. Ons is immers ‘n uitstekende skool. Ons wil trots wees op ons skool en u as ouers as gelyke vennote behandel in die onderrig van u kinders. Ek vertrou dat u die vooruitgang as positief sal ervaar vir ons as skool.

Bywoning van 50% leerders op ‘n dag sal in plek by vir eers totdat die President dit anders aankondig. Ons werk baie hard aan die akademie om u kind voor te berei vir die volgende graad. U as ouer moet asseblief seker maak dat u kind verstaan hoe belangrik dit is om goeie dissipline by die skool te handhaaf. Daar is nie tyd om kinders te smeek vir samewerking nie. Laastens versoek ek dat u moet verseker dat u kind se huiswerk elke dag getrou gedoen word. Huiswerk in hierdie tyd is gelyk aan klaswerk. Daar is nie tyd om dit in te haal nie. Dit is u plig as ouer om te verseker dat huiswerk gedoen word.

Dankie

  • PHALA COMPETITION

Congratulations to Gr 5-1. They are so far the leaders in the competition. The class that gathers the most money will receive a surprise at the end of the competition.

  • ROOIBOK KOMPETISIE

Baie geluk aan Gr 5-1. Hulle is die voorlopers in die kompetisie. Daar wag n verrassing vir die klas wat die meeste geld ingesamel het.