Do your part STAY HOME! For official information on COVID-19 in South Africa:

3 September 2020

  1. MESSAGE FROM THE PRINCIPAL

Dear parents

I want to welcome back to school after a very long lockdown our grade 4 and 5 learners. I am so happy to see you back at school again. We hope you will embrace the new normal and work very hard to pass at the end of the year. Thank you to parents that are supporting us during this difficult time.

The covid-19 rules around discipline is very strict. No learner will be allowed to challenge the rules or the protocols that are put in place. Learners that violate the rules will be suspended and parents will have to teach these learners at home.

We are launching our project to install aircons in the classes as summer is approaching and the heat is extreme in some of our classes. Five people can each win the meat of an Impala for R20 a raffle ticket. Please help us to create an environment for your child to have the best education we can provide.

Lastly please keep on paying our school fees, as all grades are back, and we need to do our monthly payment. If you have lost your income during this time, please come to the finance office and apply for exemption of school fees or to arrange for paying the school fees.

Thank you

  • BOODSKAP VAN DIE HOOF

Liewe ouers

‘n Woord van welkom aan al ons graad 4 en 5 leerders wat na ‘n lang grendeltyd terug is by die skool. Ons is baie bly om julle weer by die skool te sien. Ek hoop julle sal elke oomblik aangryp om weer te begin met die skoolwerk en dat julle hard sal werk om te kan slaag aan die einde van hierdie jaar. Dankie aan elke ouer vir julle ondersteuning gedurende hierdie moeilike tye.

Die Covid-19 reëls is baie streng rondom dissipliene en daar is min ruimte om die reëls te oortree. Indien ‘n leerder die reëls uitdaag sal hy/sy onmiddelike tydelike skorsing in die gesig staar. Indien dit gebeur sal u as ouer verantwoordelik wees om u kind tuis te onderrig.

Ons loots ons projek hierdie week en ons vra u om dit te ondersteun. Die doel van die projek is om lugverkoelers in klasse te installeer. Die somer is amper met ons en ons wil ‘n gemaklike omgewing vir u kind skep om suksesvol te wees in hulle akademie. Sommige klasse word geweldig warm en leerders sukkel om te konsentreer in daardie klasse.

Laastens pleit ek dat u sal voortgaan met die betaling van skoolfonds aangesien alle leerders terug is het ons groter uitgawes om te dek. Indien u, u inkomste gedurendie die grendeltyd verloor het, kom asseblief na ons finansieskantoor en doen aansoek vir vrystelling van skoolgelde of kom maak ‘n reëling vir die afbetaal van u kind se skoolfonds.

Baie dankie.

  • SCHOOL HOURS FOUNDATION PHASE

Grade 1: 7:25 – 13:00

Grade 2: 7.25 – 13: 10

Grade 3: 7:25 – 13: 20

Please make sure your child arrives on time in the morning.

  • SKOOL URE GRONDSLAGFASE

Graad 1: 7:25 – 13:00

Graad 2: 7.25 – 13: 10

Graad 3: 7:25 – 13: 20

Maak asseblief seker dat u kind betyds is vir skool.

GR R  

Attention Images, Stock Photos & Vectors | Shutterstock

  • GRADE R ADMISSIONS 2021

Please take note that there is only 7 spaces left in our Grade R class. There will also be an AFTERCARE available for the Grade R learners. Please apply for space at the ADMINISTRATION OFFICE

  • Graad R INSKRYWINGS

Graad R registrasie vir Afrikaanse leerders sal plaasvind by Beyers Bytjies.

  • SCHOOL ATTENDANCE

GRADE 1-3

This roster stays the same every week.

Please take note that all learners have work to do the days they stay home.

Make sure your child reads every day.

MONDAYSTUESDAYWEDNESDAYTHURSDAYFRIDAY
ONLY 10 SPACES LEFT   GROUP AGROUP BGROUP AGROUP BSUPPORT DAY Only learners whose parents are contacted by the teacher must come to school