Do your part STAY HOME! For official information on COVID-19 in South Africa:

2020-10-20

MESSAGE FROM THE PRINCIPAL

Dear parent

This is the last message for the term as school closes on Friday the 23rd of October and re-opens on 2 November 2020. I want to thank parents for their diligence and support during this difficult time.

I want to make a special effort to thank all the teachers for their commitment and hard work this past term. Especially our grade seven teachers. The effort you have put in is a mark of greatness. All the teachers in Generaal Beyers are awesome people and teachers. You have persevered and pushed that we have had the best academic results possible in difficult circumstances. I am proud to have you by my side during this pandemic and this new normal that we experience. I love you all with all my heart.

To our learners who has worked so hard to do the best they can do. You are our stars and we love you for the people you have become. It is difficult not to hug you as we are not permitted but know in our hearts, we wish we could thank you by giving you a big hug of appreciation. I hope the short holiday will allow you to rest and that you will be ready for the tests that will start on 9 November 2020.

To our admin staff and general assistants, I want to thank you for the abnormal work of sanitising the school and working under different circumstances, and you work tirelessly to do the best you can do. You are our pride and joy. Remember “You Matter”.

Thank you.

  • BOODSKAP VAN DIE HOOF

Liewe ouer

Hierdie is die laaste boodskap wat ek vir u skryf vir kwartaal drie. Die skool sluit op Vrydag 23 Oktober 2020 en open op 2 November 2020. Ek wil ouers bedank vir u getroue hardwerkendheid gedurende hierdie moeilike tye waarin ons kinders skool gaan. Dankie vir u ondersteuning.

Ek wil vandag spesiaal vir ons onderwysers dankie sê vir toewyding en ongelooflike harde werk. Spesiaal aan ons graad sewe onderwysers wat nog harder gewerk het as almal. Julle poging is een van ongeloof en grootheid. Alle onderwysers van Generaal Beyers is baie spesiale mense. U het uithouvermoë getoon bo verwagting en ons akademiese uitslae is beter as verwag. Ek is baie trots om die hoof van Generaal Beyers te wees binne hierdie nuwe normaal van ons. Ek is ongelooflik lief vir een en elk van u.

EK wil ons leerders bedank vir hulle harde werk en goeie dissipline wat gehandhaaf is. Julle is ons sterre en ons is baie lief vir julle. In hierdie moeilike tye mag ons julle nie eens ‘n drukkie gee nie, maar weet dat ons in ons harte vir julle drukkies uitdeel van dankbaarheid. Ek hoop julle geniet die kort vakansie en dat julle gereed sal wees vir die toetse wat reeds op 9 November 2020 begin.

EK wil ook aan ons administratiewe dames en algemene assistente dankie sê vir harde werk in moeilike omstandighede met abnormale take soos sanitering wat julle sonder kla doen. Julle is ons trots. Baie dankie. Onthou altyd, “Julle maak ‘n verskil”.

Dankie

  • BIRTHDAYS:

      Congratulations to the Mrs Gamede with her birthday on 21 October 2020

  • VERJAARSDAE

       Baie geluk aan Me Gamede met haar verjaarsdag op 21 Oktober 2020

  • COLLECTION OF REPORT CARDS:

Group A: Parents can collect report cards on Friday 23 October 2020.

 Learners can go home after collection of report cards.

Group B: Parents can collect report cards on Thursday 22 October 2020. Learners can go home after collection of report cards.

  • AFHAAL VAN RAPPORTE:

Groep A: Ouers kan rapporte op Vrydag 23 Oktober 2020 kom afhaal by      die skool. Leerders kan huistoe gaan na afhaal van die rapporte.

Groep B: Ouers kan rapporte op Donderdag 22 Oktober 2020 kom afhaal. Leerders kan huistoe gaan na afhaal van die rapporte.

  • ANNUAL GENERAL MEETING 2020

Receive hereby notice of the AGM for 2020 that will take place as follows:

  • Date: 19 November 2020
  • Time: 18:00
  • Venue: Laerskool Generaal Beyers Hall.

 Remember we need to have 15% of the parents of the school present for   the meeting to approve the budget and school fees for 2021

  •  ALGEMENE JAARVERGADERING 20209

 Kennisgewing van die Algemene Jaarvergadering vir 2020 is as volg:

  • Datum: 19 November 2020
  • Tyd:        18:00
  • Plek:   Laerskool Generaal Beyers Saal

Onthou ons benodig 15% van ouers om die vergadering by te woon om die begroting en die skoolgelde vir 2021 goed te keur.

  • PHALA COMPETITION

The Phala competition is extended until Friday 6 November 2020.

  1. ROOIBOK KOMPETISIE

Die Impala kompetisie is verleng na Vrydag 6 November 2020.

  1. PHOTOS

6 November 2020 is the last day to order photos.

  1. FOTOS:

Die laaste dag om fotos te bestel is 6 November 2020.